Jonathan van Radio Raps in Ampie se nuwe musiekvideo
Updated | By MorneJK
Bekende grapjas, Jonathan van Radio Raps is te sien in die sanger, Ampie se nuwe musiek-video, Sugar Mammie.

Sugar Mammie is Ampie se tweede enkelsnit vanaf sy nuwe album, Geheim.
Ampie Du Preez is 'n Afrikaanse sanger wat in 2010 saam met krieketspeler, AB de Villiers hulle debuut album uitgereik het.
Ampie het ook al saam met talle Suid-Afrikaanse kunstenaars gewerk en verskeie treffers vir onder meer, Elizma Theron neer gepen.
Sy eerste solo album, "Definitely Maybe" is reeds vrygestel toe Ampie in Graad 11 was.
Sy nuutste musiekvideo het almal aan die gons nadat hy kragte saam gespan het met Jonothan van Radio Raps.
Kyk die video hier:
Show's Stories
-
Customers prank PnP cashier with Woolies products
Who says shopping has to be a bleh experience?
The Workzone with Alex Jay 18 minutes ago -
Disturbing video shows us how London luggage thieves operate
While crime is never something to celebrate, you have to admit – this th...
The Workzone with Alex Jay 27 minutes ago