Jonathan van Radio Raps gesels oor tyd in die hospitaal
Updated | By JacarandaFM News
Die bekende akteur en komediant Rikus de Beer, beter bekend as Jonathan van Radio Raps, het in 'n video op sosiale media gesels oor sy tyd in die hospitaal.

De Beer was vir ses weke in die intensiewe sorgeenheid.
Hy het 'n operasie ondergaan vir galstene.
'n Emosionele De Beer vertel van sy tyd in die hospitaal.
Show's Stories
-
Get your Premier League predictions and join our FPL
Football season is upon us so get your predictions in and join our FPL.
The Drive with Rob & Roz 20 hours ago -
Week In Review: The Round-up with Rob & Roz
Birthday week, Accidental thefts, Fantasy Premier League, SA's most fast...
The Drive with Rob & Roz 20 hours ago