Juanita terug met nuwe musiek video
Updated | By MornéJK
Afirkaanse pop koningin Juanita du Plessis het die afgelope naweek die musiek video vir haar treffer, Toe Staan Die Wêreld Stil bekendgestel.

Sy het die in 'n onlangse onderhoud erken het dat mens voortdurend met nuwe idees vorendag moet kom in die Afrikaanse musiekbedryf.
Die SAMA wenner se nuutste video is reeds meer as 20 000 keer op YouTube gekyk, etlike dae na sy vrystelling.
Juanita is steeds een van Suid-Afrika se top Afrikaanse kunstenaars en haar platinum albums asook verkope getuig hiervan.
WATCH: Pulane impersonates Juanita du Plessis, Sara Theron & Shakira on MBD
Sy is ook verlede week aangekondig as een van die kunstenaars by die jaarlikse Afrikaans Is Groot konserte.
Show's Stories
-
WATCH: SA politicians' faces placed in urinals in Sasolburg
A video showing South African politicians' faces placed in urinals in a ...
Breakfast with Martin Bester 26 minutes ago -
SA's most expensive city to buy groceries
This is the most expensive city to buy groceries as of June 2025.
Breakfast with Martin Bester an hour ago