Karlien skenk twee maande te vroeg geboorte
Updated | By Laila Majiet
Karlien van Jaarsveld is 'n baba dogtertjie ryker.
Die Afrikaanse pop sanger het op Twitter aangekondig dat klein Elah gebore is - twee maande te vroeg.
Van Jaarsveld het op die sosiale platform, Twitter, gesê dat Elah baie klein, maar ook baie gesond is.
"Ons harte is dankbaar teenoor God vir Sy groot genade," sê van Jaarsveld.
Elah is hier. 2 Maande te vroeg. Sy is baie klein, maar baie gesond. Ons harte is dankbaar teenoor God vir Sy groot genade.
— KarlienvanJaarsveld (@KarlienVanJ) October 9, 2017
Elah is volgens die fotos op 7 Oktober gebore.
Karlien het 'n foto van die baba op Instagram gedeel.
Karlien het die mooiste babatee in September gevier.
Show's Stories
-
2016 Rob Forbes and Rozanne McKenzie vs 2026
Take a trip with us as we turn back the clock to 2016...
The Drive with Rob & Roz 1 day, 2 hours ago -
Basketball star comes out as gay
The retired athlete shared more about his romantic life for the first ti...
The Drive with Rob & Roz 1 day, 4 hours ago