Karlien van Jaarsveld se nuwe liefde?
Updated | By MornéJK
Daar word nie 'n woord gerep na 'n bering in 'n Sondag koerant die afgelope naweek nie, maar 'n instagram profiel jok nooit.

Rugby speler, Joe Breytenbach het onlangs 'n paar fotos op sosiale media gedeel en die onderskrifte maak dit duidelik dat hy en sangeres, Karlien van Jaarsveld moontlik 'n paartjie kan wees.
Dié twee het onder ander die Suid-Afrikaanse musiektoekennings, of SAMAs, saam bygewoon terwyk 'n tweede foto op Breytenbach se profiel Suid-Afrika aan die gons.
Joe Breytenbach:
Joe Breytenbach is op 17 November 1983 in Tzaneen, Limpopo gebore.
Hy het by die SWD Eagles rugby klub aangesluit in 2009 en in 2011 homself by die EP Kings aangesluit vir 'n ses maande kontrak.
Karlien en Derick Hougaard het in 2015 aangekonding dat hulle gaan skei en sedertdien sukkel die voormalige "Liefling" van Loftus steeds om die egskeiding te verwerk.
Show's Stories
-
The secret emojis Gen Zs are using and their meanings
Can you understand the meaning behind the emoji?
The Drive with Rob & Roz 10 hours ago -
UNO is coming to Las Vegas casinos
Las Vegas is throwing out a wildcard!
The Drive with Rob & Roz 10 hours ago