Kurt Darren se geskenk aan sy vrou
Updated | By MornéJK
Afrikaanse sanger, Kurt Darren het aan Jacaranda FM News bevestig dat hy 'n diamant-ring vir sy vrou Dunay gekoop het vir haar verjaarsdag.

Kurt het verlede week sy vrou se verjaarsdag saam met haar gevier en vertel dat hy 'n pienk en blou diamant-ring gekoop het vir die verjaarsdagmeisie.
"Die ring is in die vorm van 'n infitiy sign en die een deel is pienk, vir ons dogtertjie natruurlik, en die ander deel is blou, vir ons seuntjie wat oppad is," het Kurt gesê.
Kaptein het ook verklap dat hulle nog speel met 'n paar name vir die nuweling en dat hulle nog nie besluit het wat om die klein-ding te noem nie.
Kurt het die afgelope week by die Innibos kunstefees in Mbombela op getree na 'n romantiese en intieme verjaarsdag by 'n eksklusiewe restaurant in Mpumalanga se hoofstad.
Show's Stories
-
WATCH: Dancing Spider-Men steal spotlight at wedding
What do you get when you combine a wedding, a Spider-Man suit and amapiano?
The Drive with Rob & Roz 13 hours ago -
KYK: Die lekkerste Afrikaanse woorde!
Ter viering van Afrikaans se 100ste jaar as 'n amptelike taal, kyk ons n...
The Drive with Rob & Roz 14 hours ago