KYK: Clare Wiese-Wentzel deel eerste foto van babaseuntjie
Updated | By Jacaranda FM
Entrepreneur, TV-persoonlikheid en dogter van Christo Wiese, Clare Wiese-Wentzel, het 'n foto van haar babaseuntjie en man, voormalige Springbok Marco Wentzel, gedeel.

Clare Wiese-Wentzel is bekend vir haar bekende kykNET-mooimaakreeks, 'Mooimaak', wat mense help met 'n radikale voorkoms- en leefstyl verandering.
Sy is veral bekend omdat sy die dogter van sakeman en biljoenêr, Christo Wiese is.
In 2022, het Wiese-Wentzel spesiale nuus op Instagram gedeel - en genoem dat sy swanger is.
Wiese-Wentzel het onlangs die opwindende nuus op sosiale media gedeel met 'n pragtige foto van haar seuntjie en haar man, Marco.
"Ons ongelooflike pragtige en gesonde seuntjie is gister op 16 Feb 2023 om 15:00 gebore."
Wiese-Wentzel is al sedert 2016 met die voormalige Springbok, Marco Wentzel, getroud.
Volg ons op sosiale media:
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
How to spot a South African living in the USA
You have to keep a piece of your culture alive when you are away from ho...
The Workzone with Alex Jay 9 hours ago -
Heart-melting moment twins meet twins for a play date
Warning: Cuteness overload coming through...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 9 hours ago