KYK: Clare Wiese-Wentzel deel pragfoto van babaseuntjie
Updated | By Jacaranda FM
TV-aanbieder en entrepreneur Clare Wiese-Wentzel het 'n pragtige foto van haar en haar babaseuntjie gedeel.
Vroeër die jaar, het Clare Wiese-Wentzel en haar man Marco Wentzel, hul babaseuntjie verwelkom.
Wiese-Wentzel het nog nie die naam van haar babaseuntjie verklap nie, maar deel gereeld die mooiste foto's van hom op sosiale media.
Sy het onlangs 'n foto van haar en haar seuntjie gedeel waar sy skryf: "Ek is lief vir jou meer as die lewe self."
Die seuntjie is op 16 Februarie 2023 gebore.
Volg ons op sosiale media:
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Céline Dion returns to stage for the first time in six years
"I made a promise to come back, to be back on stage."
Breakfast with Martin Bester 8 hours ago -
Rassie Erasmus and Siya Kolisi go bald after final New Zealand match
Rassie Erasmus and Siya Kolisi showed off new bald looks after the Springb…
Breakfast with Martin Bester 9 hours ago