KYK: Dricus du Plessis vra die jawoord!
Updated | By Jacaranda FM
UFC-kampioen, Dricus du Plessis, en sy nou verloofde, Vasti Spiller, gaan trou!
Dricus du Plessis, 30, en sy nou verloofde, Vasti Spiller, gaan trou.
Spiller het die opwindende nuus Dinsdagaand op Instagram bekend gemaak.
LEES: Só vind Marciel Hopkins se man uit dat sy swanger is
Volgens die Instagram-plasing, het Du Plessis die jawoord op 'n verhoog gevra toe hy 'n ring uit sy baadjie se sak uithaal.
Die liedjie 'Marry You' deur Bruno Mars het in die agtergrond gespeel.
Kyk na die spesiale oomblik hieronder:
Spiller is 'n fotograaf en skrywer.
Luister na Jacaranda FM:
- 94.2
- Jacaranda FM App
- http://jacarandafm.com
- DStv 858/ OpenView 602
Volg ons op sosiale media:
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
SARS now using WhatsApp to contact non-compliant taxpayers
The South African Revenue Service (SARS) has decided to step up its tact...
The Drive with Rob & Roz 2 days, 4 hours ago -
Win R25,000 with Hi-Lo on The Drive with Rob and Roz
Play along on The Drive with Rob & Roz from 16:00-19:00 and you can ...
The Drive with Rob & Roz 2 days, 6 hours ago