KYK: Engelse-onderwyser spandeer R1-miljoen om soos Kim Kardashian te lyk
Updated | By Jacaranda FM
Dié vrou het 15 operasies ondergaan om soos Kim Kardashian te lyk.
'n Vrou van Suid-Korea het R1-miljoen spandeer en 15 operasie ondergaan om soos die glanspersoonlikheid Kim Kardashian te lyk.
"Kim Kardashian was nog altyd vir my 'n inspirasie, en ek dink sy is die mooiste vrou ter wêreld," het Cherri Lee aan South West News Service genoem.
Lee, 'n deeltydse Engelse-onderwyser, het ook genoem dat sy nie spyt is oor die prosedures nie.
Lee glo dat jy kan doen aan jou liggaam wat jy wil - solank jy net nie iemand anders skade doen nie.
Volg ons op sosiale media:
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Two popular South African fast food brands launch internationally
The two of the most popular fast food chains are no longer just local.
The Drive with Rob & Roz 2 minutes ago -
Win R25,000 with Hi-Lo on The Drive with Rob and Roz
Play along on The Drive with Rob & Roz from 16:00-19:00 and you can st…
The Drive with Rob & Roz an hour ago