KYK: Gewilde 'Binnelanders'-aktrise verklap sy is swanger

KYK: Gewilde 'Binnelanders'-aktrise verklap sy is swanger

Een van 'Binnelanders' se gunsteling karakters is swanger! 

Pregnant couple
Pregnant couple/ iStock

Melinda Viljoen, 30, wat die rol van 'Tracy' vertolk in 'Binnelanders', het onlangs aangekondig dat sy swanger is. 

Viljoen het die opwindende nuus op sosiale media gedeel. 

LEES: 'Hartklop': kykNET se eerste hospitaaldrama-reeks gaan kykers boei

Viljoen is getroud aan akteur en entrepreneur Francois Viljoen. Die paartjie het drie jaar gelede getrou. 

Die geslag van die baba is nog nie bekend nie. 

Kyk HIER na die foto's. 

In 2020, het Viljoen aan Jacaranda FM gesê dat kykers "mal is oor Tracy, omdat sy nie op haar bek geval is nie." 

LEES: Springbok Willie le Roux verloof

Na amper 20 jaar is 'Binnelanders' steeds een van Suid-Afrika se gewildste sepies. 

Meer Op Jacaranda FM


Show's Stories