KYK: Riaan Benadé verwelkom eerste baba

KYK: Riaan Benadé verwelkom eerste baba

Die gewilde 'Vat 'n Bietjie'-sanger Riaan Benadé het op Instagram aangekondig dat hy en sy vrou, Melissa, hul eerste baba verwelkom het. 

Riaan Benadé
Instagram/ Riaan Benadé

Die gewilde Afrikaanse sanger, Riaan Benadé het onlangs op Instagram opwindende nuus gedeel. 

Benadé het aangekondig dat hy en sy vrou, Melissa, 'n baba dogtertjie ryker is.

LEES: Skokverhaal onthul: 'My pa het my nie verkrag nie'

"Baba Lucca Benadé, welkom my skat!" het hy op Instagram geskryf. 

Talle bekendes soos Ricus Nel, Ivan Roux, Bouwer Bosch en Karlien van Jaarsveld het die paartjie gelukgewens.

Volg ons op sosiale media: 

Meer Op Jacaranda FM


Show's Stories