KYK: Springbok Frans Malherbe is verloof

KYK: Springbok Frans Malherbe is verloof

Die 31-jarige Springbok Frans Malherbe het onlangs verloof geraak.  

Frans Malherbe
Instagram/ Frans Malherbe

Die Springbok-rugbyspeler, Frans Malherbe, het onlangs verloof geraak aan Ingrid van Huyssteen. 

"Yay! Ek kry 'n beer vir ewig," het Van Huysteen Vrydag op haar Instagram-blad gedeel. 

LEES: Drie voormalige '7de Laan'-akteurs nou te sien in gewilde sepie

Bekendes soos Rachel Kolisi, Marise Pollard en Ansu Visser het die paartjie gelukgewens. 

"Ons harte bars. So bly en lief," het Handré Pollard se vrou, Marise op Instagram gesê. 

Kyk die pragtige foto hieronder: 

Volg ons op sosiale media: 

Meer Op Jacaranda FM


Foto: Instagram/ Frans Malherbe

Show's Stories