KYK: Springbok Willie le Roux verloof
Updated | By Jacaranda FM
Springbok Willie le Roux is verloof nadat sy meisie die jawoord gegee het.

Gewilde Springbok rugbyspeler Willie le Roux het Saterdag op sosiale media aangekondig dat hy verloof is.
LEES: 'Hartklop': kykNET se eerste hospitaaldrama-reeks gaan kykers boei
Le Roux is verloof aan sy meisie, Holly Nichol, nadat sy die jawoord gegee het.
Volgens Le Roux se Instagram is die datum van die verlowing 23.06.23 wat aandui dat die paartjie Vrydag verloof geraak het.
'n Onlangse sosiale media-inskrywing is die paartjie al vyf jaar saam.
LEES: "Derick Hougaard het sy oë oopgemaak," sê Nádine
Le Roux en Nichol en hul familie het die pragtige foto's op sosiale media gedeel.
Kyk hier:
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
'Shrekking' is the latest dating trend that has people talking
Bad news: you could be the Shrek in your relationship…
Breakfast with Martin Bester 6 hours ago -
The number one crime households in SA face
Can you guess the most common crime among households in South Africa?
Breakfast with Martin Bester 6 hours ago