"Derick Hougaard het sy oë oopgemaak," sê Nádine

"Derick Hougaard het sy oë oopgemaak," sê Nádine

Die sangeres het die goeie nuus op Facebook gedeel dat die voormalige Springbok losskakel Derick Hougaard wakker is nadat hy 11 dae gelede bewusteloos in sy huis gevind is. 

Nadine deel dat voormalige Springbok losskakel Derick Hougaard wakker is
Nadine Facebook

Die sangeres het Woensdag aan Jacaranda FM Nuus gesê die onderste deel van Derick Hougaard se longe het platgeval.

Hougaard, wat agt keer vir die Springbokke uitgedraf het, is verlede Saterdag in die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria opgeneem na hy bewusteloos by sy huis gevind is. 

Sy vriendin, Nádine, het op sosiale media bevestig dat Hougaard uiteindelik wakker geword het na 11 dae. 

Lees haar volle plasing hier:

Luister hieronder na haar onderhoud met Jacaranda FM Nuus oor wat gebeur het nadat Hougaard bewusteloos in sy huis gevind is:

Tune in to 'The Drive with Rob & Roz', on weekdays from 16:00 - 19:00. Stream the show live here or download our mobile app here.

Volg ons op sosiale media:

Foto: Nadine Facebook

Show's Stories