KYK: 'Suidooster' se Marco Spaumer trou met bekende radio-omroeper
Updated | By Jacaranda FM
Die bekende akteur wat die rol van 'Tim du Plooy' in die kykNET-sepie, 'Suidooster' vertolk het, het getrou!

In Julie 2023, het gelukwense ingestroom nadat Suid-Afrikaanse akteur Marco Spaumer in sosiale media plasing gedeel het dat hy en sy kêrel, Danilo Acquisto, aan trou!
LEES: Ontmoet die splinternuwe aanbieder van 'Boer Soek 'n Vrou'
Spaumer het vir Acquisto wat 'n radio-omroeper en media-persoonlikheid is, in die onderskrif van die plasing die eenvoudige vraag gevra: "Will you marry me?"
Die plasing is 'n hartroerende versameling van oomblike wat die paar al saam gedeel het:
'n Jaar later en die paartjie is getroud!
LEES: KYK: Victor Matfield se oudste dogter skitter by matriekafskeid
Die paartjie het op Saterdag 12 Oktober 2024 die knoop deurgehaak.
Acquisto het foto's van die spesiale dag op Instagram gedeel.
"Toe Spaumer & Acquisto Spaumer-Acquisto geword het..."
Luister na Jacaranda FM:
- 94.2
- Jacaranda FM App
- http://jacarandafm.com
- DStv 858/ OpenView 602
Volg ons op sosiale media:
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Anrika Bruinders: IVF, surrogacy, adoption, and finding happiness
In this episode of Baby Brunch, mom, wife, businesswoman, and 17-time IV...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp an hour ago -
Hidden Gmail feature that helps you block spam emails
Gmail has a handy feature that makes it easier to unsubscribe from spam ...
Breakfast with Martin Bester 2 hours ago