KYK: Swemmer Tatjana Schoenmaker vind liefde by Rachel Kolisi se broer
Updated | By Jacaranda FM
Swemmer Tatjana Schoenmaker is verlief!

Die Olimpiese-swemmer, Tatjana Schoenmaker is verlief - en is tans in 'n liefdesverhouding met Rachel Kolisi se broer, Joel Smith.
LEES: Koning Charles 'skop' Harry en Meghan uit huis
Die paartjie het hul verhouding op sosiale media bekend gemaak.
Op Valentynsdag, het Smith 'n pragtige foto van hom en Schoenmaker gedeel, en het op die plasing gesê: "My Valentyn."
Nie net is beide sportliefhebbers nie, Smith is ook 'n rugbyspeler, soos sy swaer en Springbok-kaptein, Siya Kolisi.
MEER HIER: MÓÉT-KYK: Hollywood-ster Katy Perry praat Afrikaans
Volgens Smith se LinkedIn-profiel, is Smith ook deel van die Kolisi-stigting.
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Woman pays R110,000 for parking ticket
A woman paid over R110,000 after parking for just two hours at a shoppin...
Breakfast with Martin Bester 17 minutes ago -
This is the average amount people pay for rent in Gauteng
How much do you pay for rent?
Breakfast with Martin Bester 18 minutes ago