kykNET Silwerskermfees 2019: Benoemings vir kort en vollengte films

kykNET Silwerskermfees 2019: Benoemings vir kort en vollengte films

Die benoemings vir vanjaar se kort en vollengte films is pas bekend - hier is die lys.

Poppie3
Supplied.

Wenners word Saterdagaand tydens 'n spoggeleentheid by die Bay Hotel aangekondig.

LEES OOK: Arnold Vosloo talks about being back in South Africa and the new 'Griekwastad' movie

Kampsbaai is weer vajaar huis vir die jaarlikse kykNET Silwerskermfees. Tussen 21 -24 Augustus is die Bay Hotel die plek van samekoms vir van ons land se voorste filmmakers. Die jaar spog die fees met 'n magdom vollengte films, kort films, dokumentêre films, bestaande werke en gesprekke.

Vir die eerste keer is daar ook vier webreekse wat meeding in die Silwerskermfees. 

Beste speelfilm

Die Verhaal van Racheltjie de Beer
Fiela se Kind
Flatland
Griekwastad
Poppie Nongena
Toorbos

Beste draaiboek

Brett Michael Innes – Fiela se Kind
Christiaan Olwagen en Saartjie Botha – Poppie Nongena
Jenna Bass – Flatland
Tertius Kapp – Griekwastad

Beste regisseur

Christiaan Olwagen – Poppie Nongena
Jenna Bass – Flatland
Matthys Boshoff – Die Verhaal van Racheltjie de Beer

Beste akteur/Best actor

Arnold Vosloo – Griekwastad
Stiaan Smith – Toorbos
Stian Bam – Die Verhaal van Racheltjie de Beer

Beste aktrise/Best actress

Clementine Mosimane – Poppie Nongena
Nicole Fortuin – Flatland
Zenobia Kloppers – Fiela se Kind

Beste manlike byspeler

Alex van Dyk – Griekwastad
Chris Gxalaba – Poppie Nongena
De Klerk Oelofse – Flatland

Beste vroulike byspeler

Anna-Mart van der Merwe – Poppie Nongena
Cindy Swanepoel – Fiela se Kind
Nomsa Nene – Poppie Nongena

Beste produksie-ontwerp

Birrie le Roux en Surisa Surisa – Poppie Nongena
Chantel Carter – Fiela se Kind
Chantel Carter – Die Verhaal van Racheltjie de Beer

Beste redigering

Eva du Preez – Poppie Nongena
Jacques de Villiers – Flatland
Warwick Allan – Die Verhaal van Racheltjie de Beer             

Beste kinematograaf

Tom Marais – Fiela se Kind
Vicci Turpin – Poppie Nongena
Willie Nel – Die Verhaal van Racheltjie de Beer

Beste oorspronklike klankbaan

Bao-Tran Tran “Mobilegirl” – Flatland
Charl-Johan Lingenfelder – Griekwastad
Chris Letcher – Die Verhaal van Racheltjie de Beer
Kyle Shepherd – Fiela se Kind

Beste grimering en haarstilering

Gale Shepherd – Poppie Nongena
Maritsa Maritz – Fiela se Kind
Theola Booyens – Toorbos

Beste kostuumontwerp

Mari van der Merwe – Fiela se Kind
Sulet Meintjies – Die Verhaal van Racheltjie de Beer
Sylvia van Heerden – Poppie Nongena

Beste klankontwerp

Charlotte Buys – Fiela se Kind
James Olivier, Richard West, Simon Ratcliffe – Flatland
James Olivier, Richard West, Simon Ratcliffe – Poppie Nongena

Beste ensemble-spel

Die Verhaal van Racheltjie de Beer
Griekwastad
Poppie Nongena

Beste manlike byspeler

Alex van Dyk – Griekwastad
Chris Gxalaba – Poppie Nongena
De Klerk Oelofse – Flatland

Beste vroulike byspeler

Anna-Mart van der Merwe – Poppie Nongena
Cindy Swanepoel – Fiela se Kind
Nomsa Nene – Poppie Nongena

Beste produksie-ontwerp

Birrie le Roux en Surisa Surisa – Poppie Nongena
Chantel Carter – Fiela se Kind
Chantel Carter – Die Verhaal van Racheltjie de Beer

Beste redigering

Eva du Preez – Poppie Nongena
Jacques de Villiers – Flatland
Warwick Allan – Die Verhaal van Racheltjie de Beer             

Beste kinematograaf

Tom Marais – Fiela se Kind
Vicci Turpin – Poppie Nongena
Willie Nel – Die Verhaal van Racheltjie de Beer

Beste oorspronklike klankbaan

Bao-Tran Tran “Mobilegirl” – Flatland
Charl-Johan Lingenfelder – Griekwastad
Chris Letcher – Die Verhaal van Racheltjie de Beer
Kyle Shepherd – Fiela se Kind

Beste grimering en haarstilering

Gale Shepherd – Poppie Nongena
Maritsa Maritz – Fiela se Kind
Theola Booyens – Toorbos

Beste kostuumontwerp

Mari van der Merwe – Fiela se Kind
Sulet Meintjies – Die Verhaal van Racheltjie de Beer
Sylvia van Heerden – Poppie Nongena

Beste klankontwerp

Charlotte Buys – Fiela se Kind
James Olivier, Richard West, Simon Ratcliffe – Flatland
James Olivier, Richard West, Simon Ratcliffe – Poppie Nongena

Beste ensemble-spel

Die Verhaal van Racheltjie de Beer
Griekwastad
Poppie Nongena

Hier is die volledige lys van kortfilm-benoemings:

BESTE KORTFILM 

DIE BEGRAFNIS
GEBLES
OEDIPUS: DIE MUSICAL - ’N DOKUMENTÊR
ROOILUG 


BESTE DRAAIBOEK

BARD CLOETE – GEBLES
LEATITIA SOLOMONS – DIE BEGRAFNIS 
LUAN JACOBS – HOE OM ’N PERD TE TEKEN 
STEFAN BENADÉ – OEDIPUS: DIE MUSICAL – ’N DOKUMENTÊR 

BESTE REGISSEUR  

BURGER MEYER – BINNELANDSE SAKE 
DOMINIQUE JOSSIE – ROOILUG 
KAZ MCFADDEN – HOE OM ’N PERD TE TEKEN
STEFAN BENADÉ – OEDIPUS: DIE MUSICAL - ’N DOKUMENTÊR 


BESTE AKTEUR

LEIGHMEN MARSHALL – ROOILUG 2 
LUAN JACOBS – HOE OM ’N PERD TE TEKEN 
STIAAN SMITH – GEBLES

BESTE AKTRISE 

ANSU VISSER – BINNELANDSE SAKE 
GRETA PIETERSEN – GEBLES
LEATITIA SOLOMONS – DIE BEGRAFNIS 

BESTE MANLIKE BYSPELER 

CAREL NEL – OEDIPUS: DIE MUSICAL – 'N DOKUMENTÊR 
IRSHAAD ALLY – ROOILUG
LUDWIG BINGE – OEDIPUS: DIE MUSICAL – ’N DOKUMENTÊR 

BESTE VROULIKE BYSPELER 

HANNAH BORTHWICK – OEDIPUS: DIE MUSICAL – ’N DOKUMENTÊR 
ILSE OPPELT – JANNEMAN
LEE-ANN VAN ROOI – DIE BEGRAFNIS 

BESTE PRODUKSIE-ONTWERP 

IDELETTE JORDAAN EN NADINE MINNAAR – MY GELYKENIS 
JUANITA FERREIRA – DIE BEGRAFNIS 
SUMAYA WICOMB – ROOILUG

BESTE REDIGERING 

CANYA CRUYWAGEN – OEDIPUS: DIE MUSICAL – ’N DOKUMENTÊR 
COURTENEY LEIGH ALBERTS – ROOILUG
GIDEON BREYTENBACH – BINNELANDSE SAKE 

BESTE KINEMATOGRAAF 

JANHENDRIK BURGER – MY GELYKENIS 
JOHANNES PIETER NEL – DIE BEGRAFNIS 
KOBUS LOUW – ROOILUG

BESTE GRIMERING EN HAARSTILERING

CHARNÉ BURGER – DIE BEGRAFNIS 
CHARNÉ BURGER – OEDIPUS: DIE MUSICAL – ’N DOKUMENTÊR 
NATASHA DU TOIT (PROSTETIKA-ONTWERP) – GEBLES 

BESTE KOSTUUMONTWERP 

ALTO DE KOCK – JANNEMAN
JUANITA FERREIRA – DIE BEGRAFNIS 
ROMY ALFINO – ROOILUG


BESTE KLANKONTWERP

JOZUA LOOTS – MY GELYKENIS 
RUAN VAN TONDER – HOE OM N PERD TE TEKEN 
WESLEY AYLIFFE – BINNELANDSE SAKE

WEBREEKSE 

AFRIKAANS 101
DEUR DIE BLARE
GROENER
SANS MASKER

Show's Stories