Martin Bester stel nuwe enkelsnit bekend
Updated | By MornéJK
Radio persoonlikheid en Afrikaanse sanger Martin Bester het pas sy derde enkelsnit, Sterre bekend gestel.
Sterre is geskryf deur bekroonde liedjieskrywer, Johan Vorster en is deur Inhoco Music vrygestel.
Volgens 'n persverklaring handel die liefdesliedjie oor daardie gevoel wat jy kry wanneer jy vasgehou word en jy weet jy hoort.
"Jy hoef nie meer te wonder nie, jy hoef nie meer te soek nie, want jy weet net, jy kan dit voel," sê die verklaring.
Sy enkelsnitte, "Ou Spoor" en "Wat Weet Ek Tog" het lugtyd geniet op talle radiostasies regoor die land. Sy nuwe Afrikaanse album is ook oppad.
Show's Stories
-
WATCH: Tyla takes on iconic rides at Gold Reef City
Superstar Tyla took over Gold Reef City to celebrate her new ‘A*Pop’ album.
Breakfast with Martin Bester 38 minutes ago -
Steve Irwin’s son pulls same stunt as dad at award show 23 years later
Robert Irwin, the son of the Aussie crocodile hunter, has proudly been con…
The Drive with Rob & Roz 14 hours ago