Musiekvideo: Hardekole
Updated | By MornéJK
Adam Tas, Bok van Blerk, Ricus Nel en Refentse span kragte saam in die nuwe afrikaanse treffer, Hardekole.

Die musiekvideo vir Hardekole is pas bekendgestel en het reeds Suid-Afrikaners aan die gons.
Ricus Nel:
Ricus Nel is 'n Afrikaanse musiekant en liedjieskrywer wie se debuut album Sak en Pak in Augustus 2011 deur Select Musiek vrygestel is.
Bok van Blerk:
Bok het geen bekendstelling nodig nie en roer al vir etlike jare Afrikaner-harte, ook die titel van een van sy albums, Afrikaner Hart. Hy het in 2006 bekend geraak vir sy treffer De La Rey wat ook groot omstredenheid in politieke-kringe veroorsaak het.
Adam Tas:
Van ‘n klein begin in Hatfield, Pretoria tot ‘n Guiness Wereldrekord sing Adam Afrikaans met sy “Rock” ondertoon menigte se harte warm. Maar sy toekomsplanne het nooit musiek ingesluit nie, waar ‘n fietsongeluk sy liefde vir die kunstipe gekweek het.
Refentse:
Refentse het onlangs groot opspraak gemaak nadat hsy Afrikaanse treffers op sosiale media gedeel is.
Show's Stories
-
VIDEO: Cape Town man wins first-ever sperm race
The world's smallest racetrack recently hosted the first-ever sperm race.
The Drive with Rob & Roz 5 hours ago -
LISTEN: My in-laws are annoying me with their weekly visits!
How do you deal with in-laws who have become too comfortable?
The Drive with Rob & Roz 5 hours ago