Nominasies: Tempo Toekennings

Nominasies: Tempo Toekennings

Die nominasies vir vanjaar se Huisgenoot Tempo Toekennings is uit, en sluit die jaar radio, televisie, films en boeke in. Hier is die lys.

tempoweb.jpg
MUSIEKPRYSE
 
Alternatiewe album van die jaar (ook rock)
Bittereinder – Die Dinkdansmasjien
Dans Dans Lisa – Pyl en Boog
Die Heuwels Fantasties – Alles Wat Mal Is
Glaskas – Verganklik en Afhanklik
Jan Blohm – Ruby
Straatligkinders – Konings met Verskonings
 
Gospelalbum van die jaar
Gerhard Steyn – Nuwe Krag
Joe Niemand – Genoeg is Genoeg
KrissTel, Hennie Maritz en ander – Duislig
Louis Brittz – Psalms 2
Nicholis Louw – Gebed van ’n Sondaar
Retief Burger – Luidkeels Dieper
 
Instrumentale album van die jaar
CH2 – Kitaar Live
Klipwerf – Hantam Unplugged
Martin Lane – Mooiste Mooiste Klaviertreffers
Rocco de Villiers – Stunning
Ryan Walt – 20 Panfluite
Sterling EQ – Pulse
 
Kinderalbum van die jaar (CD en DVD)
Alta Joubert en Minki Burger – Lollos 5, Ek Kyk na My Lyf!
Anna Davel – In die Land van Kammalielie
Carike Keuzenkamp – Carike en Ghoempie Kuier Saam met GhoeGhoe in Bybelland (Kinderland 9)
Margit Meyer-Rödenbeck – Vlooi Se Avonture
Nedine Blom – Supercool vir Jesus Puppetshow
Sonja Herholdt – Sonja en Tjokker Sing Kinderliedjies
 
Kontemporêre album van die jaar
Werke – 4 Werke
Adam Tas – Man van Stof
Bobby van Jaarsveld – Wat Geld Nie Kan Koop Nie
Dewald Wasserfall – Vergeet Wat Jy Weet van Liefde
Manie Jackson – Sprei Jou Vlerke
Theuns Jordaan – Roeper
 
Musiekvideo van die jaa r saam met kykNET
Bobby van Jaarsveld – ’n Vrou Wil Dit Hoor
Dewald Wasserfall – Eendag As Ons Groot Is
Die Heuwels Fantasties – Beloofde Land (Individuele musiekvideo’s)
Karen Zoid – As Musiek Begin Speel
Kurt Darren – Heidi
Riana Nel – Timbuktu
 
Pop/sokkiedansalbum van die jaar
Adam – Vir Jou Gemaak
Juanita du Plessis – Jy Voltooi My
Kurt Darren – In Jou Oë
Ray Dylan – Harte van Goud
Snotkop – Oppas
Willem Botha – My Stem Is Joune
 
Liedjie van die jaar (kunstenaar en skrywer)
Bobby van Jaarsveld – ’n Vrou Wil Dit Hoor (geskryf deur Johan Vorster)
Die Heuwels Fantasties – Beloofde Land (geskryf deur Pierre Greeff en Fred den Hartog)
Jay en Lianie – Bonnie en Clyde (geskryf deur Johan Vorster)
Kurt Darren – Heidi (geskryf deur Kurt Darren/
Michael Lindt/Marc Brendon/Sample C.
Bruhn/E. Bruhn/A. Wagner)
Ray Dylan – Koning van Harte (geskryf deur Ray Dylan/Don Kelly/Marc Brendon/Niel Schoombie)
Theuns Jordaan – Sal Jy Bly (geskryf deur Christoph Kotze en Theuns Jordaan)
 
Nuweling van die jaar
Danelle – Son Sien Opkom
Dewald Wasserfall – Vergeet Wat Jy Weet Van Liefde
Heuning – Heuning
Johan C. Venter – Liedjies oor Lugkastele
Louis Loock – ’n Nuwe Môre
Zita Pretorius – Skakerings van Dagbreek
 
FLIEKS, TV, RADIO EN BOEKE
 
Aanbieder van die jaar
Coenie de Villiers – Kwêla
Charlene Truter – Pasella
Katlego Maboe – Expresso
Nataniël – Die Nataniël Tafel
Pieter Koen – Jukebox
Tracey Lange – Bravo!
 
Afrikaanse leesboek van die jaar
Adeline en Lili Radloff – Een Stad Drie Rooikoppe Sewe Dae
Bettina Wyngaard – Vuilspel
Chris Karsten – Die Afreis van Abel Lotz
Deborah Steinmair – Die Neus
Marita van der Vyver – Die Blou van Onthou
Karin Brynard – Onse Vaders
 
Afrikaanse rolprent van die jaar
Die Wonderwerker
Fanie Fourie’s Lobola
Klein Karoo
Lien Se Lankstaanskoene
Pretville
Verraaiers
 
Akteur van die jaar: rolprent, TV-drama, -sitkom
André Odendaal – Getroud met Rugby
Chris Chameleon – Fanie Fourie’s Lobola
Dawid Minnaar – Die Wonderwerker
Jacques Bessenger – Verraaiers en Erfsondes
Neels van Jaarsveld – Vloeksteen
Robbie Wessels – 100 Meter Leeuloop
 
Sepie-akteur van die jaar
Christo Davids – 7de Laan
Hans Strydom – Binneland
Lieb Bester – Villa Rosa
Pierre van Pletzen – 7de Laan
Reynardt Hugo – Binneland
Stefan Ludik – Binneland
 
Radio-aanbieder van die jaar
Amore Bekker (RSG)
Elana Afrika (Kfm)
Johrné van Huyssteen (OFM)
Lynette Francis (RSG)
Martelize Brink (RSG)
Rian van Heerden (Jacaranda FM)
 
Sepie van die jaar (Slegs drie benoemings)
7de Laan
Binneland
Villa Rosa
 
TV-reeks van die jaar: aktualiteit, werklikheid, speletjies
Boer Soek ’n Vrou
Bravo!
Die Nataniël Tafel
Kokkedoor
Noot vir Noot
Pasella
 
Aktrise van die jaar: rolprent, TV-drama, -sitkom
Catriona Andrews – Erfsondes
Crystal-Donna Roberts – Getroud met Rugby
Elize Cawood – Die Wonderwerker
Franci Swanepoel – Getroud met Rugby
Michelle Botha – Getroud met Rugby
Rina Nienaber – Getroud met Rugby
 
Sepie-aktrise van die jaar
Desiré Gardner – Binneland
Die Flooze – 7de Laan
Jo da Silva – 7de Laan
Lindie Stander – Binneland
Melanie du Bois – 7de Laan
Vinette Ebrahim – 7de Laan
 
TV-reeks van die jaar: drama, sitcom (Slegs vier benoemings)
Erfsondes
Getroud met Rugby
Parys Parys
Vloeksteen

Show's Stories