PRAGFOTO'S: Demi Lee sing by Esti en Rickus se troue
Updated | By Scenic Drive With Rian
André Lötter wat die rol vertolk van Rickus Welman in '7de Laan' gesels oor sy sepie-troue met Reandi Grey, wat die rol vertolk van Esti Fouché.

In Donderdagaand se episode van '7de Laan' het Esti Fouché (Reandi Grey) en Rickus Welman (André Lötter) hul liefde aan mekaar beloof.
LEES: Tannie Evita Bezuidenhout spog met nuwe haarstyl vir 85ste verjaarsdag
Na Esti se verhouding met Marko Greyling (Francois Lensley) nie uitgewerk het nie, het sy liefde in die arms van Riekus Welman gevind. Toe Rickus vir Esti beter leer ken het, het hy geweet sy is die vrou vir hom.
Die sepie-paartjie het hul liefde gevier met 'n intieme troue en die bekende sangeres Demi Lee Moore was een van die gaste.
André Lötter gesels oor hul sepie-troue.
"'n Troue in 'n sepie is altyd opwindend. Omdat dit so intiem en klein was, was dit makliker om te skiet. Mens kon baie meer in die moment bly."
Volgens Lötter is dit is 'n storie van twee mense wat deur moeilike tye kom - en liefde gevind het. "Ten spyte van alles, het hulle twee by mekaar uitgekom en kon liefde aan mekaar verklaar."
"Ek het laat uitgevind dat Demi Lee Moore deel gaan wees van die troue - toe ek uitvind wat ek baie opgewinde. Ek is 'n groot fan!"
View this post on InstagramA post shared by 7de laan (@real7delaan) on




Show's Stories
-
4 truths all parents should acknowledge
These parenting truths aren't shared to make you feel bad or guilty, but...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 21 hours ago -
Traditional ironing in Egypt doesn't seem that sanitary
A real-life "ironing" man uses his mouth and some water to perform the s...
The Workzone with Alex Jay 21 hours ago