Sonja Herholdt maak oop oor botox

Sonja Herholdt maak oop oor botox

Afrikaanse sangeres, Sonja Herholdt her onlangs haar skoonheidsgeheime met ons gedeel en meen jy moet iemand kry wat baie goed is met "botox". 

Sonja

Sonja Herholdt is in 1952 gebore en is bekend vir haar voorkoms wat nooit verander het nie.


Sy het haar eerste verhoogverskyning reeds op die ouerdom van drie gemaak en is sedertdien in talle afrikaanse produksies en flieks.


Wat is botox?


"Botox” is eintlik 'n handelsnaam en dit hou verband met Allergan se “botulinum toksien”, vandaar “botoks”. In Suid-Afrika is botoks goedgekeur om die fronslyne tussen die wenkbroue te behandel. Dit is die enigste estetiese aanduiding vir botoks. 

Botulinum toksien word vir kosmetiese doeleindes gebruik as 'n inspuiting wat plooie “ontspan”. Dit ontspan die spiere tussen die wenkbroue (die fronslyne) tydelik, wat jou sagter en minder moeg of kwaai laat lyk. 


Show's Stories