FOTO'S: Springbok Malcolm Marx se seuntjie uiteindelik hier!
Updated | By Jacaranda FM
Sexy Springbokhaker Malcolm Marx en sy vrou, Kirsten, het 'n paar dae gelede hulle babaseuntjie in die wêreld verwelkom.

Springbokhaker Malcolm Marx en sy vrou, Kirsten, het paar dae gelede hulle seuntjie, Jake Justin Marx, verwelkom.
LEES: Mej. Wêreld Rolene Strauss verwelkom nuwe baba
Die paartjie het ook 'n dogtertjie, Kenna (1).
Die Marx-familie het onlangs foto's van die nuwe klein familielid op sosiale media gedeel.
LEES: Splinternuwe geselsprogram met Leandie du Randt
"Welkom in die wêreld, Seun," het Malcolm Marx op sosiale media geskryf.
Klein Jake is op 6 Junie 2024 gebore.
Sy vrou, Kirsten, wat 'n mediese dokter is, het op sosiale media geskryf: "Toe drie vier geword het... Veels geluk met jou verjaarsdag baba Jake Justin Marx."
Luister na Jacaranda FM:
- 94.2
- Jacaranda FM App
- http://jacarandafm.com
- DStv 858/ OpenView 602
Volg ons op sosiale media:
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
WATCH: Hollywood celebs you didn't know have SA heritage
This list excludes obvious names like Trevor Noah or Charlize Theron.
The Drive with Rob & Roz an hour ago -
Fishy fan theory connects 'Jaws' to 'Finding Nemo'
There could be a familial connection between two iconic films...
The Drive with Rob & Roz 2 hours ago