Tannie Evita Bezuidenhout spog met nuwe haarstyl vir 85ste verjaarsdag

Tannie Evita Bezuidenhout spog met nuwe haarstyl vir 85ste verjaarsdag

Die legendariese Tannie Evita Bezuidenhout spog met 'n splinternuwe voorkoms!

Tannie Evita Bezuidenhout
Twitter/ Evita Bezuidenhout

Evita Bezuidenhout is een van Suid-Afrika se geliefste vroue. 

Sy is sekerlik mees bekend vir haar betrokkenheid by die ANC en haar vriendskap met beroemdes, soos die wyle Nelson Mandela. 

LEES: Michelle Botes skitter in nuwe telenovelle

Tannie Evita het haar 85ste verjaarsdag in styl gevier - en nou spog sy ook met 'n splinternuwe voorkoms.

Van haar ikoniese haarstyl tot 'n meer stylvolle en jonger een. En sy is nou platinum-grys!

Die voorkoms pas haar perfek - en ons is mal daaroor!

Vroeër die jaar, het Evita Bezuidenhout met die Scenic Drive-span gesels oor die inperking.

"Dit is 'n wonderlike tyd om met mense te kommunikeer en in kontak te bly," het sy genoem. 

Lees meer hier oor haar onderhoud. 

Show's Stories