Tempo Toekennings: Die Wenners
Updated | By MornéJK
Akteurs, aanbieders en kunstenaars het Dinsdagaan op Emperor's Palace toegesak vir die jaarlikse Huisgenoot Tempo Toekennings.

Die gehoor is vermaak met optredes deur Magdaleen Minnaar en Min Shaw, Nádine, Len Muller en CH2, Gloria Bosman, Refentse Morake en Charlize Bergh, Adam, Jack Parrow en Jaco van der Merwe van Bittereinder, Francois van Coke, die Lindenkoor en Karen Zoid.
Shalk Bezuidenhout was die seremoniemeester.
Die wenners van vanjaar se Huisgenoot-Tempo-toekennings is:
Nuweling van die jaar
Leah - Wonderwerk
Gospelalbum van die jaar
Anneli van Rooyen - Nogtans Sal Ek Sing
Kontemporêre album van die jaar
Elvis Blue - Êrens in die Middel van Nêrens
Pop-/sokkiealbum van die jaar
Jay & Lianie - Vir Liefde
Musiekvideo van die jaar
Leah - Met Jou Klere Aan
Liedjie van die jaar
Leah - Met Jou Klere Aan
TV-reeks van die jaar: Aktualiteit, Werklikheid, Speletjies
Republiek van Zoid Afrika
TV-aanbieder van die jaar
Karen Zoid - Republiek van Zoid Afrika
TV-reeks van die jaar: Drama, Sitkom
Sterlopers
Akteur van die jaar: Drama, Sitkom
Armand Aucamp - Die Boekklub
Aktrise van die jaar: Drama, Sitkom
Franci Swanepoel - Bloedbroers, Getroud met Rugby, Sterlopers
Sepie van die jaar
Binnelanders
Sepieakteur van die jaar
Hans Strydom - Binnelanders
Sepieaktrise van die jaar
Leandie du Randt - Binnelanders
Rolprent van die jaar
Dis Ek, Anna
Akteur van die jaar: Rolprent
Ivan Botha - Vir Altyd
Aktrise van die jaar: Rolprent
Donnalee Roberts - Vir Altyd
Radioaanbieder van die jaar
Martin Bester - Jacaranda FM
Leesboek van die jaar
Lien Botha - Wonderboom
Topverkoper-CD van die jaar
Juanita du Plessis - Toe Staan die Wêreld Stil
Topverkoper-DVD van die jaar
Laurika Rauch en Elvis Blue - Hart en See
Afrikaanse erfenislater
Nataniël
- Persverklaring
Show's Stories
-
WATCH: Dancing Spider-Men steal spotlight at wedding
What do you get when you combine a wedding, a Spider-Man suit and amapiano?
The Drive with Rob & Roz 7 hours ago -
KYK: Die lekkerste Afrikaanse woorde!
Ter viering van Afrikaans se 100ste jaar as 'n amptelike taal, kyk ons n...
The Drive with Rob & Roz 8 hours ago