Tempo Toekennings: Die Wenners

Tempo Toekennings: Die Wenners

Akteurs, aanbieders en kunstenaars het Dinsdagaan op Emperor's Palace toegesak vir die jaarlikse Huisgenoot Tempo Toekennings. 

tempoweb.jpg

Die gehoor is vermaak met optredes deur Magdaleen Minnaar en Min Shaw, Nádine, Len Muller en CH2, Gloria Bosman, Refentse Morake en Charlize Bergh, Adam, Jack Parrow en Jaco van der Merwe van Bittereinder, Francois van Coke, die  Lindenkoor en Karen Zoid. 


Shalk Bezuidenhout was die seremoniemeester.


Die wenners van vanjaar se Huisgenoot-Tempo-toekennings is:


Nuweling van die jaar

Leah - Wonderwerk

 

Gospelalbum van die jaar

Anneli van Rooyen - Nogtans Sal Ek Sing

 

Kontemporêre album van die jaar

Elvis Blue - Êrens in die Middel van Nêrens

 

Pop-/sokkiealbum van die jaar

Jay & Lianie - Vir Liefde

 

Musiekvideo van die jaar

Leah - Met Jou Klere Aan

 

Liedjie van die jaar

Leah - Met Jou Klere Aan

 

TV-reeks van die jaar: Aktualiteit, Werklikheid, Speletjies 

Republiek van Zoid Afrika

 

TV-aanbieder van die jaar

Karen Zoid - Republiek van Zoid Afrika

 

TV-reeks van die jaar: Drama, Sitkom

Sterlopers

 

Akteur van die jaar: Drama, Sitkom

Armand Aucamp - Die Boekklub

 

Aktrise van die jaar: Drama, Sitkom

Franci Swanepoel - Bloedbroers, Getroud met Rugby, Sterlopers

 

Sepie van die jaar

Binnelanders

 

Sepieakteur van die jaar

Hans Strydom - Binnelanders

 

Sepieaktrise van die jaar

Leandie du Randt - Binnelanders

 

Rolprent van die jaar

Dis Ek, Anna

 

Akteur van die jaar: Rolprent

Ivan Botha - Vir Altyd

 

Aktrise van die jaar: Rolprent

Donnalee Roberts - Vir Altyd

 

Radioaanbieder van die jaar

Martin Bester - Jacaranda FM

 

Leesboek van die jaar

Lien Botha - Wonderboom

 

Topverkoper-CD van die jaar

Juanita du Plessis - Toe Staan die Wêreld Stil

 

Topverkoper-DVD van die jaar

Laurika Rauch en Elvis Blue - Hart en See

 

Afrikaanse erfenislater 

Nataniël


- Persverklaring

Show's Stories