VIDEO: Altus Theart gesels oor sy kinderdae
Updated | By MornéJK jk
Akteur en sanger, Altus Theart het onlangs by MornéJK gekuier en saam het die twee oor die ou dae gesels.
Altus het bekendheid verwerf vir sy rol as Faffa Baltrami in die bekende reeks, Getroud Met Rugby, maar sy loopbaan kom al 'n lang pad.
Op die verhoog het Altus ook verskeie rolle aangepak soos Liefling - die musiek blyspel asook kort films soosArchitecture of Fear.
Hy is getroud met aktrise, Zetske van Pletzen saam met wie hy ook al verskeie rolle aangepak het.
In 2006 het hy sy nasionale diploma aan die Tswhane Universiteit vir Tegnologie se drama departement verwerf en gespesialiseer in teater, musiek en regie.
Hy is kort daarna as die bullebak, Werner "Killer" Botha te sien gewees in die tiener-fliek Bakgat.
MornéJK het gana uitvind waar dit alles begin het vir Altus.
Show's Stories
-
Thanks millions! 'Least known' World Cup footballer meets influencer behind viral fame
Tim Payne is a New Zealand World Cup footballer with 5,6-million Instagram…
The Drive with Rob & Roz 1 day, 18 hours ago -
Four South African beaches named best in the world
It's no surprise that South Africa is home to some of the most beauti…
The Drive with Rob & Roz 1 day, 18 hours ago