Vyf redes warom jy "Sy Klink Soos Lente" moet gaan sien
Updated | By MornéJK
Amalia Uys en Stiaan Smith deel 'n paar goeie redes waarom jy die nuwe Afrikaanse fliek, Sy Klink Soos Lente moet gaan sien.

Die twee is te sien in die nuwe fliek wat handel oor Ben (Stiaan Smith), 'n aantreklike werktuigkundige ontmoet vir Linda (Amalia Uys), 'n beeldskone, uitgesproke ouditeur een aand in 'n kroeg.
Hulle gesels en daar is dadelik vonke, maar toe Linda vir Ben vra wat hy vir 'n lewe doen, jok hy en sê hy dat hy die hoofsanger in 'n band is. Want nie net is Linda uit sy liga nie, haar pa is sy baas.
Linda hou dadelik van die sjarmante muso, hulle val vir mekaar, en Ben moet 'n band begin om sy leuen te verbloem en die meisie van sy drome se hart te wen.
"Sy Klink Soos Lente is 'n opwindende aanslag en vernuwing van die Afrikaanse romantiese komedie-genre en begin vandag draai.
Show's Stories
-
Woman shows us her talent that involve tongs
When you approach things with a multipurpose mindset, you begin to see o...
The Workzone with Alex Jay 22 hours ago -
Weekend fun awaits at Tres Jolie Restaurant and Party Venue
Enjoy a weekend of family fun with carnival rides, pony rides, and a jum...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 22 hours ago