Willem Botha terug op die verhoog
Updated | By MornéJK
Afrikaanse sanger en akteur, Willem Botha is eersdaags terug op die verhoog in Altyd In My Drome.
Die verhoogproduksie is 'n opwindende nuwe Afrikaanse musiekblyspel wat in Julie 2016 by die Pieter Toerien se Montecasino Studio Teater op die planke sal wees.
Dit is gegrond op die 1952 film van Pierre de Wet “Altyd In My Drome” en spog met 'n sterbelaaide rolverdeling waaronder Willem Botha, Grant Towers, Michelle Botha, Tessa Denton, Sanli Jooste en Darius Engelbrecht.
LEES OOK: Sexy Stamp - Willem Botha's Selfie!
Altyd In My Drome handel oor ´n dukkelende komponis, sy vriend, ´n mooi sangeres en ´n kwaai agent wat op vars musiek vir ´n blyspel aandring, is die spil waarom alles draai. Intussen probeer Klaasvakie sy lyf Kupido hou. Siedaar!
Die resep vir ´n musiekspel vol kinkels, liefde en komedie.
Show's Stories
-
LISTEN: All the things "kids of today" will never know
The Drive with Rob and Roz took a trip down memory lane, things got really…
The Drive with Rob & Roz 4 hours ago -
Win R25,000 with Hi-Lo on The Drive with Rob and Roz
Play along on The Drive with Rob & Roz from 16:00-19:00 and you can st…
The Drive with Rob & Roz 6 hours ago