Twee Minute Met: Rugbyspeler, Lood de Jager
Updated | By MornéJK
Lodewyk "Lood" de Jager is 'n Springbok en Bloubul rugbspeler wat sy loopbaan in 2012 afgeskop het deur vir die Potchefstroomse Leopards te speel.
Kort daarna het hy vir die Cheetas ser onder 21 span gespeel waarna hy sy provinsiale loopbaan by die Bulle voortgesit het.
Jacaranda FM Nuus het met Lood gesels oor sy loopbaan as proffesionele rugbyspeler.
Show's Stories
-
Model Marciel Hopkins wys haar eersteling
Die voormalige 'Boer Soek 'n Vrou'-aanbieder en haar aantreklike man, Ha...
The Drive with Rob & Roz 2 days, 12 hours ago -
WATCH: SA reacts to TikToker's new spin on a classic SA dish
If you are bored of eating normal pap, here is a new recipe for you to try.
The Drive with Rob & Roz 2 days, 13 hours ago