Twee Minute Met: Sangeres, Charlize Berg
Updated | By MornéJK & Dianne Broodryk
Charlize Berg is een van Suid-Afrika se divas en het haar loopbaan as sangeres in 2009 afgeskop nadat sy deur Select Musiek raakgesien is.
Sy is op 10 April, 1992 in Centurion gebore en het sedertdien groot naam gemaak in die musiek bedryf met verskeie duette asook 'n internasionale loopbaan. Die klein blond met die groot stem het vroer vanjaar verloof geraak en die Jacaranda FM Nuusspan het met haar gesles oor presies wat haar loopbaan as sangeres, behels.
Show's Stories
-
Bridesmaids forced to sign 37 rule contract by bride
Just when you think you’ve seen it all, one bride takes it to a whole new …
The Drive with Rob & Roz 7 hours ago -
Study reveals which foods could turn thigh muscles into fat
Everyone knows there are risks associated with eating unhealthy food, but …
The Drive with Rob & Roz 8 hours ago