Willem Kruger se liggaam in Vaalriver gevind

Willem Kruger se liggaam in Vaalriver gevind

Die liggaam van Willem Kruger is Dinsdag in die Vaalrivier gevind.

Willem Kruger Profile File Photo
Facebook

Ondersoeker Sakkie Louwrens het die hartseer nuus aan Jacaranda FM News bevestig.

 

 

 

Die 29-jarige Kruger se Toyota Hilux bakkie is ook deur polisie duikers in die Vaalrivier gevind.

 

LEES: Vermiste Willem Kruger vermoedelik "in rivier beland"

 

 

Kruger het Sondag spoorloos verdwyn na hy 'n ram-partytjie by die Henbase Lodge in Mpumlanga bygewoon het.

 

 

 

Sy pa Tian, 'n boer van Groblersdal in Limpopo, sal na verwagting Dinsdag 'n media verklaring uitreik.

Show's Stories