"Adam" serenades the BFF Lunch
Updated | By Morné Kruger
Drie stemme, drie instrumente, drie mans en selfgeskrewe liedjies. `n Boy-band met `n verskil?
Drie stemme, drie instrumente, drie mans en selfgeskrewe liedjies. `n Boy-band met `n verskil?
Nee, eerder `n MANSGROEP met woema en dinamika. ADAM is `n groep waar manlikheid botoon voer.
Die drie lede is almal kunstenaars in eie reg. Hugo Ludik wat geen bekendstelling nodig het nie, Reynardt Hugo wat ook beter bekend is as dr. Tertius Jonker van Binnelanders faam en Joe Foster 'n gevestigde musiekant,liedjieskrywer en vervaardiger.
ADAM beloof om Suid- Afrika iets te gee wat hulle nog nie voorheen gesien of gehoor het nie.
Report by MornéJK
Show's Stories
-
LISTEN: All the things "kids of today" will never know
The Drive with Rob and Roz took a trip down memory lane, things got really…
The Drive with Rob & Roz 13 hours ago -
Win R25,000 with Hi-Lo on The Drive with Rob and Roz
Play along on The Drive with Rob & Roz from 16:00-19:00 and you can st…
The Drive with Rob & Roz 15 hours ago