Friday Live with Jak de Priester
Updated | By Lesego Molotsi
Jak de Priester stel sy splinternuwe album “N1 van my hart” bekend in Februarie 2013. Die cd sluit in 16 nuwe oorspronklike liedjies uit sy pen en 5 bonussnitte met van sy grootste treffers soos Sally Williams Nougat, Binnelanders se nuwe temalied wat in 2012 die lug gesien het, asook Groen Mamba wat steeds een van sy mees gevraagde liedjies is en die treffer Roer jou voete plus sy 2011 titelsnit, Die Liefde los ‘n spoor.

Show's Stories
-
Instagram CEO reveals what happens when you accidentally like old posts
If you have ever done a deep dive on an ex’s Insta profile and accidentall…
The Drive with Rob & Roz 1 day, 18 hours ago -
Win R25,000 with Hi-Lo on The Drive with Rob and Roz
Play along on The Drive with Rob & Roz from 16:00-19:00 and you can st…
The Drive with Rob & Roz 1 day, 21 hours ago