Good Morning Angels (Frangipani School)
Updated | By Bronwyn Hardick

Helping a school that helps those who cannot go elsewhere
REQUEST FROM:
Carla Grobler
REQUEST FOR:
Frangipani School for Physically Challenged Children
ANGEL:
Carla Grobler representing Ilanga Construction and the Phalaborwa Community
SPONSORING:
Ilanga Construction held a very successful golf day recently and the money raised will go towards good causes in the Phalaborwa and surrounding community. They will help the school with R30 000,00. ALSO, SA Toy Trade will donate educational toys to the value of R5200,00
WATCH:
This story on Sunday at 9:20 and 17:55 on "Vat my Hand" sponsored by Builders Warehouse on KykNet, DSTV Channel 144
ORIGINAL REQUEST:
Frangipani skool is ‘n spesiale skool vir kinders wat nie in ‘n normale skool kan funksioneer nie. Dit sluit kinders in met bv. Down sindroom, Williams sindroom ens. Die skool is tans in ‘n huis wat geskenk is vir die doel om ‘n skool daaruit te bestuur. Hulle bestaan al ‘n hele paar jaar. Die skool word onderhou deur die ouers en donasies aangesien daar wel ouers is wat nie eers die lae skoolgelde kan bekostig nie. Die skool bestaan uit 16 leerlinge en is nou vol. Die skool is in Phalaborwa se woongebied geleë.
Carla Grobler ‘n arbeidsterapeut van Phalaborwa het die skool genomineer en vir Good Morning Angels ook ‘n brief gestuur. Sy gee groepsterapie by die skool as volunteer. Sy het die kinders redelik goed begin ken en besef dat daar nie die nodige opvoedkundige speelgoed en apparaat is nie en dat dit van kardinale belang is dat die kinders op die regte vlakke kan ontwikkel en gestumileer word. Meeste van die kinders wat huidiglik daar is toets op die vlak van voorskool – gr 4 alhoewel hulle ouderdomme tussen 5 – 19 jaar strek.
Show's Stories
-
Woman's friends bring interview questions for new BF
This might be the best thing a friend can do for another friend.
The Workzone with Alex Jay 1 day, 12 hours ago -
Earth Hour outdoor cinema event in Johannesburg
The WWF South Africa, in partnership with SANBI, is hosting an outdoor c...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 1 day, 12 hours ago