Good Morning Angels (Leanie/Round Table)

Good Morning Angels (Leanie/Round Table)

Helping a mom of 3 and cancer survivor, Leanie over the next hurdle

Good Morning Angels Logo_22.jpg

Helping a mom of 3 and cancer survivor, Leanie over the next hurdle

 
 
REQUEST FROM: Various friends like Jessie Botma, Celeste Herman and brother Werner du Toit
 
 
REQUEST FOR: Leanie Stapelberg 
 
 
ANGEL: André Fouche and Chris Bezuidenhoud on behalf of the friends at the Round Table
 
 
SPONSORING: The Round Table will pay the outstanding amount of R26 000,00 for Leanie's hysterectomy as well as another R10 000,00 towards her children's schooling.
 
 
WATCH: This Story on Sunday at 8:55 and 17:55 on "Vat my Hand" sponsored by Builders Warehouse on DSTV channel 144
 
 
 

 
 
BACKGROUND:
 
Leanie Stapelberg is a brave 33-year old mother of three: two sons and a daughter. She was diagnosed with breast cancer and underwent a double mastectomy a year ago. However, the cancer is not gone and she now has to have a complete hysterectomy to clear her body of all hormones, in order to beat the disease.
 
Problem is: she does not have a medical aid and the operation is urgent. She needs the funds as soon as possible to save her life. She has inspired many with her attitude, strength and courage on her road to recovery, as is evident from her message and youtube video.
 
 
 
Watch and be inspired:
 
Dear Friend. This is the story of me fighting breast cancer. May this inspire you and give you strength. You are stronger than you think! You are!
 
 

 

Be healthy! Be happy!
 
Regards, Leanie Stapelberg.
 
 
 
SOME ORIGINAL REQUESTS:
 
 
 
Goeie middag,
 
Leanie Stapelberg is so jaar en 'n half terug met hormoon tipe borskanker gediagnoseer en moes gaan vir 'n dubbele masektomie. Sy veg so moedig teen die kanker - sy is 'n wonderlike spontane, lewenslustige kind van die Here. Ongelukkig is daar spore van kanker in die been gevind en sy moet nou dringend gaan vir 'n totale histerektomie om haar hormoonvlakke tot nul te vat. Die Here het al vir haar op wonderlike wyses finansies voorsien om vir al die operasies en behandeling te kon gaan deur in dokters se harte te werk om te help aangesien sy nie 'n mediese fonds het nie. As u dit in u hart kan vind om vir haar te help met finansies of enige manier sodat sy kan gaan vir die operasie, sal ons dit so waardeer. Sy is maar net 33 jaar oud en het 2 dogtertjies en 'n seuntjie. Sy wil so graag haar kindertjies sien groot word. 
 
Met baie dankbaarheid,
Jessie Botma
 
 
 
Middag aan al my vriende,
 
Ek vra met 'n sagmoedige hart en uit die diepte van my hart. My ou-sus is so jaar en 'n half gelede met borskanker gediagnoseer en haar borste is vewyder. Nou moet sy vir 'n dringende historektomie gaan en ek wil graag vra vir hulp van julle af. Dit kos R 60 000 en dit is 'n groot bedrag om in te samel in 'n kort tyd. Sy is maar net 33 en het 3 pragtige kids en die is 'n operasie van lewe en dood. 
 
Groete
Werner du Toit
 
 
 
Hi Dianne en gang,
 
Ek het vir jare na julle op Jakaranda geluister, en menige trane saam met julle gestort. Ek het egter nou in die begin van die jaar Malmesbury toe getrek, en kan nie meer so geredelik na julle luister nie. Ek het egter dadelik aan julle gedink. My vriendin, Leanie Stapelberg, het verlede jaar ‘n dubbele mastektomie ondergaan weens borskanker. Sy het ook chemoterapie ondergaan. Volgens die dr. moet sy nou op 33 ‘n volle histerektomie ondergaan om enige verdere verspreiding te keer. Die probleem is dat sy nie ‘n mediese fonds het nie en dat so ‘n operasie R60 000 kos in ‘n privaat hospitaal in Pretoria. Sy het egter nou ‘n dokter in Vanderbijlpark gekry, wat die operasie vir haar teen R 35 000.00 sal doen. Dis darem al meer haalbaar, maar sy kan dit ook nie op eenslag bybring nie, en sy moet so gou as moontlik hierdie operasie ondergaan.
 
Sy is regtig ‘n baie besonderse mensie, met 3 kindertjies op laerskool, wat so ‘n groot inspirasie vir ander is.
 
Baie dankie!
Groete,
Celeste Herman
 

Show's Stories