Verkeer... De Grappie
Updated | By Charis Apelgren
Arme man!
Arme man!
Jan en Koos gaan dood en kom in die hemel. Die ou by die hek se vir hulle:
"Julle gaan elkeen 'n kar kry om mee rond te ry hier in die hemel, gegrond
op hoe getrou julle aan julle vrouens was. Jan het nooit sy vrou verneuk in
25 jaar nie en kry 'n Rolls Royce. Koos het 5 keer sy vrou verneuk en kry 'n
Calpped-out 2de handse Golf sonder aircon. 'n Week later ry Koos na Jan toe en
kry hom in trane! Koos vra verbaas,"hoekom huil jy, jy ry dan met 'n Rolls!"
"Ja" se Jan. "Maar gister toe ek hier met die pad afry toe sien ek my vrou
verbykom op 'n skateboard!!"
Show's Stories
-
"I probably wouldn't have made it out" - Chad Le Clos opens up about devastating apartment fire
South African swimming legend Chad Le Clos is back from the 2026 Commonwea…
The Drive with Rob & Roz 3 hours ago -
Win R25,000 with Hi-Lo on The Drive with Rob and Roz
Play along on The Drive with Rob & Roz from 16:00-19:00 and you can st…
The Drive with Rob & Roz 7 hours ago