Verkeerde Grappie
Updated | By Robbie Kruse
Jan en Koos
Jan en Koos is lekker ge sous... Hulle loop toe deur die veld verby n hoe muur
Jan: Koosi kom ek staan gou op jou kop en kyk wat hier aan gaan………. Jinnnnne die is mos n moerse Ongeluk die!!!!
Koos: Kom klim af laat ek jou jou staan en ook kyk... Is nie n ongeluk nie jou drol dis n scrap yard!!!
Show's Stories
-
Win R25,000 with Hi-Lo on The Drive with Rob and Roz
Play along on The Drive with Rob & Roz from 16:00-19:00 and you can st…
The Drive with Rob & Roz 2 hours ago -
Baby skin basics: dos and don'ts
"Often, we bath our children too often..."
Elana Afrika-Bredenkamp 9 hours ago