Verkeerde Grappie
Updated | By Robbie Kruse
Die Potlode
Die Jufvrou se die graad 1 klas moet die werk van die bord afskryf.
Ewe skielik vlieg Jannie op.
Jannie: Jufflou myne potlood is weg!!!
Die Jufvrou se vir Jannie
Jannie dus nie "myne potlood nie"
dis "my potlood is weg", "sy potlood is weg"
"haar potlood is weg" "hulle potlood is weg"
"ons potlood is weg...."
Jannie vervies hom verskriklik en kyk na die Jufvrou met n plooi op sy voorkop
en vra: "Nou wat de Donner het van Ali Potlode geword?!?!"
Show's Stories
-
Rassie Erasmus to receive SA’s highest award for uniting the country
Rassie Erasmus will be recognised for advancing “social cohesion among Sou…
Breakfast with Martin Bester 2 days, 3 hours ago -
West Rand man’s underwear car prank has SA in stitches
This is next-level pranking…
Breakfast with Martin Bester 2 days, 3 hours ago