Verkeerde Grappie

Verkeerde Grappie

Gatiep dink 16 is reg

Verkeerde Grappie (2)_3.jpg

Dominee: "Gatiep, hoeveel vroue dink jy moet 'n man hê?" 

 

Gatiep: "Sestien, Dominee."

Dominee: "Hoekom sestien?"

 

Gatiep: "4 richer, 4 poorer, 4 better, 4 worse! "

Show's Stories