Verkeerde Grappie

Verkeerde Grappie

Blondine raak kwaad

Verkeerde Grappie (2)_5.jpg

Die blondine bel die brandweer en rapporteer dat haar huis aan die brand is.

 

Brandweerman: “ Dame, probeer kalm wees en sê vir my hoe kom ons by jou huis”

 

Blondine (Effe vererg): “ Het julle dan nie meer daai moerse groot rooi lorries nie?”

Show's Stories