Verkeerde Grappie
Updated | By Robbie Kruse
Jy van Gauteng?
Koos vat sy gesin Kaap toe vir 'n vakansie.
Jannie speel op die strand en maak maatjies met 'n kleurlingetjie.
Na hulle 'n rukkie gespeel het sê Jannie vir sy maatjie:
"Jy's seker 'n local, want ek sien jou voortanne is weg."
Die maatjie sien Jannie se draadjies en sê vir hom:
"En djy's seker van Gauteng?"
"Hoe't jy geweet?" vra Jannie.
"Hoe't jy geweet?" vra Jannie.
"Want ek sien djy het burglar bars op djou tanne!"
Show's Stories
-
Asking For A Friend: Why am I not allowed to date my colleague?
Is it okay to date a colleague?
Breakfast with Martin Bester 14 hours ago -
'Beyond excited' - Leandie Du Randt is ready to take on the challenges of 'Tropika Island Of Treasure'
For actress, entrepreneur and presenter Leandie du Randt, preparing for th…
The Drive with Rob & Roz 16 hours ago