Verkeerde Grappie

Verkeerde Grappie

Golf Balle

Verkeerde Grappie (2)_8.jpg

'N man klim op n bus met golf balle in sy broek sakke en gaan sit langs n blond.

 

Nadat di blond vir n ruk gekyk het kan sy nie meer ha nuuskirigheid hou nie en vra "wat is dit?"

 

Hy se "golf balle"

 

Sy vra toe "is dit net so seer soos n tennis elmboog?"

Show's Stories