Verkeerde Grappie
Updated | By Robbie Kruse
Kan die Blond vlieg?
Blond is aan boord van ‘n tweesitplek vliegtuig toe vlieenier skielik hartaanval kry – morsdood!
Sy het geen benul wat om te doen nie en gryp die radio.
“Mayday, mayday! Die vlieenier is dood!” gil sy.
Beheertoring ontvang boodskap en antwoord, “bly kalm dame, ek sal jou presies vertel wat om te doen en veilig te land. Eerstens, wat is jou hoogte en posisie?”
Blond: “ek is 1.7m lank en sit in die regter-sitplek”.
Beheertoring: “ok, herhaal agter my aan: Onse Vader wat in die Hemel is….”
Show's Stories
-
Feel Good 40th birthday Secret Sound
Join in on the celebrations to get something out, thanks to OUTsurance.
Breakfast with Martin Bester 1 day, 15 hours ago -
Why White River is one of the best small towns in SA
Breakfast with Martin Bester visited the small town of White River during …
Breakfast with Martin Bester 2 days, 2 hours ago