Good Morning Angels (Kalinka van Niekerk)

Good Morning Angels (Kalinka van Niekerk)

Helping a family with an important operation for their special needs daughter

Good Morning Angels Logo_8.jpg

 

Helping a family with an important operation for their special needs daughter
 
 
 
REQUEST FOR: 8-year old Kalinka van Niekerk from Bela Bela 
 
 
 
ANGEL 1: Good Morning Angel Fund
 
SPONSORING: The Good Morning Angles Fund contribute R20 000,00 towards little Kalinka's operation
 
 
 
ANGEL 2: Retha Ingenbleek from Spar North Region
 
SPONSORING: R10 000,00 Spar voucher to help with groceries
 
 
 
WATCH THIS STORY: On Sunday morning at 8:55 and 17:55 on "Vat my Hand" sponsored by Builders Warehouse on DSTV channel 144
 
 
 
BACKGROUND:
 
Kalinka lives with her parents and two brothers in Bela Bela. She will be turning 9-years old in May this year.
 
When she was just five-years old, doctors gave her a 10% chance to survive. After several tests, at the age of one, it was confirmed that she had cerebral palsy.
 
Her parents were told that this was due to a Rh-negative blood: her and her mother's blood is not compatible. Kalinka's dad was without a job for a long time and her mom's income could just keep the family's head above water. They've received help from friends and the community with the "big" things - which they are immensely grateful for.
 
However, there is one more biggie ... Kalinka has to get a hysterectomy within the next few months, before she reaches puberty.
 
 
 
 
 
 
 
ORIGINAL REQUEST:
 
Ons het 'n dogtertjie(8), Kalinka, wat Serebraal gestremd is. Ons het reeds van dat sy 5 dae oud was geweet dat die moontlikheid (90% AS sy sou oorleef volgens die dokters) sou wees dat sy brein skade opgedoen het. Sy is op 'n Saterdag gebore en die opvolgende Vrydag moes ek en my man met haar deurjaag Unitas toe (ons bly in Warmbad) omdat haar Billurubien telling 504 was! 'n Week oue baba se telling is nie veronderstel om hoër as 100 te wees nie.
 
Sy is op 6 maande met Kernictures deur die Pediater gediagnoseer - wat beteken dat sy skade aan haar kern-brein het en nie normale funksies (soos loop, praat ens) kan uitvoer nie. Op 'n jaar het die Pediatriese Neuroloog 'n volle brein skandering aangevra en daarvolgens haar gediagnoseer met Diskenetiese Serebrale Parese.
 
Ons het die afgelope drie maande vreeslik baie hulp gekry met Kalinka. Haar tandjies moes dringend aandag kry en 'n tandarts en narkotiseur het alles gratis vir haar gedoen. Ons het ook 'n splinter-nuwe rolstoel vir haar gekry. Ons is werklik geseënd. Daar is egter nog 'n paar groot goed wat gedoen moet word....
 
Kalinka sal so gou moontlik 'n historektomie moet ondergaan. Sy word Mei-maand 9 en dit moet gedoen word alvorens sy begin met puberteit. Ons kan steeds nie 'n mediese fonds bekostig nie, al werk my man nou weer. Hy was so lank werkloos, dat ons nou soveel het om in te haal: met Klainka, die twee seuns en die huishouding is daar soveel gate wat dringend gestop moet word. Daar is net nie geld vir die operasie nie.
 

Show's Stories