Verkeerde Grappie

Verkeerde Grappie

Gatiep Like die "Pram"

download_2.jpg

Gatiep en Maraai stap uit Spar uit met 'n pram.

 

Maraai kyk in die  pram  en skree: "DISSIE VERKEERDE  kind!!!''

 

Gatiep se: "Hou jou bek man dit is 'n beter pram!!" 

Show's Stories