Verkeerde Grappie
Updated | By Robbie Kruse
Geskenke?

Vrou aan man: "my man,voordat ons getroud is het jy altyd vir my geskenke gekoop,maar deesdae doen jy dit ni meer ni. Hoekom?"
Waarop die man reageer. "My vrou,het jy al ooit gesien dat n hengelaar vir n vis nog aas gee nadat hy hom gevang het?"
Show's Stories
-
KYK: Marciel Hopkins deel geslag van baba in spesiale video
Die voormalige 'Boer Soek 'n Vrou'-aanbieder en haar man verwag hulle ee...
The Drive with Rob & Roz an hour ago -
VIDEO: Behind the heart cake controversy taking over TikTok
You know it's bad when people can't tell the difference between satire a...
The Drive with Rob & Roz 2 hours ago