André Schwartz stel “Ek Wens Vir Jou ‘n Kersfees” bekend

André Schwartz stel “Ek Wens Vir Jou ‘n Kersfees” bekend

“2020 was 'n moeilike ene en daarom wil ek graag my Kersfeesboodskap met jou deel."

André Schwartz Kersfees
Source: Supplied

Kersfees kom al nader en soos elke jaar word die strate, winkelsentrums en huise wêreldwyd helder ingekleur met liefde, vrede en vreugde.

Vreugde wat ons nou meer as ooit nodig het!

André Schwartz het Maandagoggend met Breakfast with Martin Bester gesels oor nuwe musiek en 2020.  

READ: The Parlotones announce Christmas album, ‘Strike the Harp’

Die Suid-Afrikaanse sanger se treffers sluit in: Lief vir alles hier, Ritme Deur Die Nag en Ek wil jou nooit weer sien. 

Schwartz sê, “2020 was 'n moeilike ene en daarom wil ek graag my Kersfeesboodskap met jou deel. My nuwe liedjie wat ek gepen het, Ek Wens Vir Jou 'n Kersfees, is nou digitaal beskikbaar. Ons mag mos nou al begin geskenke gee so hier is hy - gratis en net vir jou!”

READ: WATCH: SPAR Carols by Candlelight presented by Jacaranda FM highlights

Laai “Ek Wens Vir Jou ‘n Kersfees” hier af.

Tune in to the 'Breakfast with Martin Bester', weekdays from 06:00 - 09:00. Stream the show live here or download our mobile app here.

Show's Stories