Bernice West sing 'Lyfie' op Friday Live

Bernice West sing 'Lyfie' op Friday Live

Bernice West het op Breakfast with Martin Bester gekuier as een van hierdie jaar se SPAR Carols by Candlelight-kunstenaars.

Bernice West sing 'Lyfie' op Friday Live
Jacaranda FM

Sanger Bernice West het die Suid-Afrikaanse musiekbedryf oorgeneem met haar unieke stem en haar vele aangrypende treffers.

KYK: Elandré sing van die grootste treffers op Friday Live

Sy het weer onlangs nuus gemaak toe Klein Kwagga (Dirkco Dirkco Jansen van Nieuwenhuizen) sosiale media laat gons het met sy dansvideo op West se treffer 'Lyfie'.

Kyk hier:

Die talentvolle sanger is ook deel van hierdie jaar se SPAR Carols by Candlelight.

Aangesien die jaar amper op 'n einde is het Breakfast with Martin Bester dit goed gedink om die jaar op 'n hoogtepunt af te sluit en wat beter as 'n optrede deur Bernice West. 

KYK: Sanger Riana Nel deel opwindende nuus op Friday Live

Die 'Jona'-sanger het Vrydag haar treffer 'Lyfie' op Friday Live opgetree.

Kyk hier.

Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Volg ons op sosiale media: 

FOTO: Jacaranda FM

MORE FROM JACARANDA FM


Show's Stories